Peter Weller

Peter Weller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peter Francis Weller
Geboorte 24 Junie 1947 (1947-06-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Weller (gebore 24 Junie 1947) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Buckaroo Banzai Across the 8th Dimension (1984), RoboCop (1987), RoboCop 2 (1990), en Naked Lunch (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy